Jaarprogram 2026

2026

‘n Propvol toerprogram lê voor vir 2026 met wonderlike toere! Volledige toerprogramme en inligting volg. Hieronder volg slegs ‘n oorsig vir die jaar.

Besoek gerus ons “Toere” blad vir volledige inligting oor ons 2025 toere. 

INSKRYWINGS IS GESLUIT!
1 Maart – 12 Maart 2026
Kom ervaar die manjifieke Vietnam en Singapore op hierdie fantastiese nuwe roete van ons. 
R48 950 per persoon wat ’n dubbelkamer deel
 
24 April – 6 Mei 2026
Ons besoek Istanbul, die gemeentes van Paulus, Fethiye, Troy, Efese en Cappedocia. 
R49 650 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel
Toer 1: 25 April – 9 Mei 2026
Toer 2: 1 – 15 Mei 2026
15 Fantastiese dae in die Europese lente.  Kom kyk tulpe!  Nederland, Duitsland, Oostenryk, Switserland en Italië.
R61 650 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
23 Mei – 6 Junie 2026
15 dae deur Noorweë, Denemarke, Duitsland en Poland.
R69 950 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
23 Mei – 6 Junie 2026
Beleef Oostenryk, Tsjeggiese Republiek, Hongarye, Kroasië, en Slovenië op ons Oos-Europa roete.
R56 990 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
23 Junie – 5 Julie 2026
 
Kom ervaar Nederland, België, Frankryk en Switserland in die Europese Somer. Bonus:  Andre Rieu se jaarlikse opelug konsert in sy tuisdorp, Maastricht.
R62 950 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
27 Junie – 10 Julie 2026
Reis deur 7 lande in die Europese Somer. Frankryk, België, Nederland, Duitsland, Liechtenstein, Switserland en Oostenryk.
R62 950 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
4 Julie – 17 Julie 2026

Ontdek 7 wonderlike Europese lande in die Somer.

R62 950 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
13 – 27 Julie 2026
Reis deur die beeldskone Swede, Finland, Estonia, Latvia en Litaue in die lente.
R69 950 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
15 – 29 Augustus 2026
’n Onvergeetlike Oos-Europa ervaring wat Italië, Slovenië, Kroasië, Montenegro en Bosnië insluit.
R61 650 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel
 
1 – 15 September 2026
Beleef Spanje, Provaans, die Suide van Frankryk, Italië, die Adriatiese see en Kroasië.
R61 950  per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
tentatief 29 September – 11 Oktober 2026
’n Wonderlike Taal, Kuns – en Tegnologie toer deur Frankryk, België, Nederland en Duitsland.
Ongeveer R61 950 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel
2 – 15 Oktober 2026
Ons besoek Istanbul, die gemeentes van Paulus, Fethiye, Troy, Efese en Cappedocia.
R49 650 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
tentatief 15 – 26 Oktober 2026
Kom ervaar Morokko met al sy glorie, geure en kleure!
Ongeveer R47 500 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
tentatief 7 – 18 November 2026
Ontdek Japan se geskiedenis, kultuur en unieke landskappe.
Ongeveer R79 950 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
tentatief 15 – 27 Desember 2026
Ervaar ’n Winter kersfees in Oostenryk, Tsjeggiese Republiek en Duitsland! Maak reg vir ski en kersmarkte!
Ongeveer R56 950 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.