By André Haasbroek Toere bied ons ‘n unieke reisgeleentheid wat jou sal meeneem op ‘n ontdekkingsreis deur die mooiste dele van Europa. Ons spesialiseer in volledige gereëlde toere wat al jou sorge en bekommernisse wegneem, sodat jy kan ontspan en die reis ten volle kan geniet.

23 Junie – 5 Julie 2026

27 Junie – 10 Julie 2026
Reis deur 7 lande in die Europese Somer. Frankryk, België, Nederland, Duitsland, Liechtenstein, Switserland en Oostenryk.

4 Julie – 17 Julie 2026
Ontdek 7 wonderlike Europese lande in die Somer.

13 – 27 Julie 2026
Reis deur die beeldskone Swede, Finland, Estonia, Latvia en Litaue in die lente.

15 – 29 Augustus 2026
Beleef die wonders van Italië, Kroasië, Bosnië, Slovenië en Montenegro in die somer.

1 – 15 September 2026
Ons besoek plekke soos Barcelona, Montserrat, Avignon en vele meer.

2 – 15 Oktober 2026
Ontdek Turkye se geskiedenis, kultuur en unieke landskappe!

15 – 26 Oktober 2026
Kom ervaar Marokko met al sy kleure, geure, klank en kultuur!

tentatief 7 – 18 November 2026
REEDS VOLBESPREEK!!
Ontdek Japan se geskiedenis, kultuur en unieke landskappe.

tentatief 15 – 27 Desember 2026
Besoek heerlike Europese Kersmarkte en daar is geleentheid vir diegene wat wil ski.

tentatief 1 Maart – 15 Maart 2027

tentatief 17 – 28 Maart 2027
Ontdek Japan se geskiedenis, kultuur en unieke landskappe.

tenatief 25 April – 7 Mei 2027
Ontdek Turkye se geskiedenis, kultuur en unieke landskappe!

Toer 1: tentatief 26 April – 10 Mei 2027
Toer 2: tentatief 2 – 6 Mei 2027
Ons gewildste toer vir ‘n eerste besoeker aan Europa. Kom kyk tulpe! Nederland, Duitsland, Oostenryk, Switserland en Italië.

tentatief 24 Mei – 7 Junie 2027
Toer deur Noorweë, Denemarke, Duitsland en Poland.

tentatief 24 Mei – 7 Junie 2027
Ons sprokiesagtige vroegsomer-toer in Oos-Europa
Volledige 2027 toerprogramme volg binnekort, druk op “2027 oorsig” om die 2027 jaarprogram te sien vir opwindende toere wat gaan plaasvind!
André Haasbroek Toere is ‘n familiebesigheid en word bedryf uit die hartjie van Potchefstroom, Suid-Afrika. Ons bestaan al vir meer as 40 jaar en bied sedert 1983 ononderbroke verskeie toere aan! In 2025, het André Haasbroek Toere hande gevat met Tienie Jonker Toere om meer toere en wonderlike ervarings vir ons reisigers te bied!