Jaarprogram 2026

2026

‘n Propvol toerprogram lê voor vir 2026 met 17 wonderlike toere! Volledige toerprogramme en inligting volg. Hieronder volg slegs ‘n oorsig vir die jaar.

Besoek gerus ons “Toere” blad vir volledige inligting oor ons 2025 toere. 

ongeveer 1 Maart – 13 Maart 2026
Kom ervaar die manjifieke Vietnam en Singapore op hierdie fantastiese nuwe roete van ons. 
Ongeveer R44 500 per persoon wat ’n dubbelkamer deel
 

ongeveer 12 – 23 April 2026

Kom ervaar Morokko met al sy glorie, geure en kleure!
Ongeveer R47 500 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
ongeveer 24 April – 6 Mei 2026 (Turkye)
ongeveer 24 April – 9 Mei (Turkye en Cyprus)
Ons besoek Istanbul, die gemeentes van Paulus, Fethiye, Troy, Efese en Cappedocia. Ons het ’n wegbreek na die ongelooflike eiland van Cyprus.
Ongeveer R49 650 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel
+R7000 vir Cyprus wegbreek vir 3 aande
Toer 1: ongeveer 25 Apr – 9 Mei 2026
Toer 2: ongeveer 1 – 15 Mei 2026
15 Fantastiese dae in die Europese lente.  Kom kyk tulpe!  Nederland, Duitsland, Oostenryk, Switserland en Italië.
Ongeveer R61 650 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
ongeveer 23 Mei – 8 Junie 2026
17 dae deur Noorweë, Denemarke, Duitsland, Poland, Tsjeggiese Republiek en Oostenryk.
Ongeveer R69 950 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
ongeveer 24 Mei – 7 Junie 2026
Beleef Oostenryk, Tsjeggiese Republiek, Hongarye, Kroasië, en Slovenië op ons Oos-Europa roete.
Ongeveer R56 990 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
Toer 1: ongeveer 23 Junie – 5 Julie 2026
Toer 2: ongeveer 30 Junie – 12 Julie
Kom ervaar Nederland, België, Frankryk en Switserland in die Europese Somer. Bonus:  Andre Rieu se jaarlikse opelug konsert in sy tuisdorp, Maastricht.
Ongeveer R62 950 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
ongeveer 27 Junie – 13 Julie 2026
Reis deur 7 lande in die Europese Somer. Frankryk, België, Nederland, Duitsland, Italië, Switserland en Oostenryk.
Ongeveer R61 650 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
 
around 14 – 30 July 2026
Travel through 7 countries in the European Summer. France, Belgium, Netherlands, Germany, Italy, Switzerland and Austria.
Approximately R61 650 per person sharing a double room.
 
ongeveer 15 – 29 Augustus 2026
’n Onvergeetlike Oos-Europa ervaring wat Italië, Slovenië, Kroasië, Montenegro en Bosnië insluit.
Ongeveer R61 650 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel
 
ongeveer 1 – 15 September 2026
Beleef Spanje, Provaans, die Suide van Frankryk, Italië, die Adriatiese see en Kroasië.
Ongeveer R61 950 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
ongeveer 29 September – 11 Oktober 2026
’n Wonderlike Taal, Kuns – en Tegnologie toer deur Frankryk, België, Nederland en Duitsland.
Ongeveer R61 950 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel
ongeveer 2 – 14 Oktober 202
Ons besoek Istanbul, die gemeentes van Paulus, Fethiye, Troy, Efese en Cappedocia.
Ongeveer R49 650 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
ongeveer 15 – 26 Oktober 2026
Kom ervaar Morokko met al sy glorie, geure en kleure!
Ongeveer R47 500 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
ongeveer 14 – 26 Desember 2026
Ervaar ’n Winter kersfees in Oostenryk, Tsjeggiese Republiek en Duitsland! Maak reg vir ski en kersmarkte!
Ongeveer R56 950 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.