2027 jaarprogram
‘n Propvol toerprogram lê voor vir 2027 met wonderlike toere! Volledige toerprogramme en inligting volg. Hieronder volg slegs ‘n oorsig vir die jaar met tentatiewe datums en pryse.
1 Maart – 15 Maart 2027
Ontdek Viëtnam, Kambodja en Singapoer op ‘n onvergeetlike reis vol antieke tempels, lewendige stede, asemrowende landskappe en ryke kultuur.
R59 950 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
Toer 1: 26 April – 10 Mei 2027
Toer 2: 2 – 16 Mei 2027
15 Fantastiese dae in die Europese lente. Kom kyk tulpe! Nederland, Duitsland, Oostenryk, Switserland en Italië.
R63 650 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
24 Mei – 7 Junie 2027
Beleef Oostenryk, Tsjeggiese Republiek, Hongarye, Kroasië en Slovenië op ons Oos-Europa roete.
R58 990 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
23 Junie – 5 Julie 2027
Kom erveer Nederland, België, Frankryk en Switserland in die Europese Somer. BONUS: André Rieu se jaarlikse opelug konsert in sy tuisdorp, Maastricht!
R64 950 per persoon wat ‘n dubbelkamer deel.
Beleef die wonders van Italië, Kroasië, Bosnië en Montenegro in die somer.
Ontdek die skoonheid en wonder van Athene, Mykonos en Santorini.